Tom McCarthy (regisseur)

Tom McCarthy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Joseph McCarthy
Geboorte 7 Junie 1966 (1966-06-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom McCarthy (gebore 7 Junie 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Station Agent (2003), The Visitor (2007), Win Win (2011), en Spotlight (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search